Franse Ope

Die Roland Garros baan
Gustavo Kuerten tydens die 2005 Franse Ope.

Die Franse Ope is 'n groot tenniskampioenskapstoernooi wat jaarliks oor twee weke tussen middel Mei en vroeg Junie in Parys, Frankryk, besleg word in die Roland Garros-stadion. Die stadion se bane is van rooi klei en kan ongeveer 37 000 toeskouers huisves. Die program sluit mans- en vroue-enkels, sowel as mans-, vroue- en gemengde dubbels in.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search